Die marknavorsings-maatskappy, Ipsos, se jongste meningspeiling toon dat die ANC na verwagting maar 40% van die stemme in die komende nasionale verkiesing op hom gaan verenig.

Maroela Media berig daar word in hierdie stadium verwag dat die ANC steeds die grootste party gaan wees, maar gedwing gaan word om koalisievennote te vind om aan bewind te bly. President Cyril Ramaphosa het die afgelope naweek tydens ‘n geleentheid sy regering verdedig en op die vooruitgang in gelykheid, toegang tot onderwys  en grondhervorming gefokus.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×