Die ANC sê die wet verskaf verskeie instrumente om te verseker dat plaaslike regerings die nodige ingrypings en ondersteuning ontvang.

Hierdie instrumente sluit onder meer in om die gesag in munisipale administrasie oor te neem en om by munisipaliteite in te gryp.

Dit volgens die ANC se David Mahlobo wat sê die nasionale regering hoop om infrastruktuurverwante hervormings verpligtend te maak, aangesien die instandhouding
hiervan dikwels verwaarloos word. Hy het beklemtoon dat dit nodig is dat alle regeringsfere saamwerk.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×