Die voormalige hoof- uitvoerende beampte van Eskom, André de Ruyter, sê die opskorting van beurtkrag in die land is as gevolg van die gebruik van diesel. De Ruyter het gister by die PSG Finansiële Dienste se jaarkonferensie gepraat. Hy beweer dat Eskom nou vier keer meer geld aan diesel bestee as toe hy by die maatskappy was. De Ruyter het Suid-Afrika ook gekritiseer vir die fokus op die opknapping van steenkoolkragsentrales in plaas daarvan om op hernubare energie te fokus. 

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×