Die Onafhanklike Vereniging vir Gemeenskapsapteke het kommer oor die toename in die misbruik van oor-die-toonbank medikasie in die land uitgespreek. Die Suid-Afrikaanse Nasionale Raad vir Alkohol- en Dwelmafhanklikheid, Sanca, herdenk hierdie week Dwelmbewustheidsweek.

Die week word herdenk om bewustheid oor die plaag van dwelmmisbruik in Suid-Afrika te skep. Die vereniging se hoof- uitvoerende beampte, Jackie Maimin, sê dat die misbruik van oor-die-toonbank medisyne ‘n groeiende uitdaging vir openbare gesondheid is.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×