Die VF Plus het die ANC se ras-arbeidsbeleid as een van die grootste oorsake van SA se werkloosheidskrisis bestempel.

Heloïse Denner van die VF Plus sê die regering van nasionale eenheid moet die land se arbeidswette dringend wysig om werkskepping in die private sektor te stimuleer. Suid-Afrika het tans ‘n werkloosheidskoers van 42,6%.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×