ArcelorMittal Suid-Afrika (AMSA) sal die sluiting van sy langstaalafdeling met ’n maand uitstel terwyl die regering ’n oplossing probeer vind.

News24 berig die staalvervaardiger het vroeër aangekondig die onwinsgewende afdeling sou teen einde Januarie sluit.

Dit kom ná ’n jaar se mislukte samesprekings.

AMSA het Donderdag bevestig die afdeling sal vir nóg ’n maand, danksy lening van R380 miljoen van die Nywerheidsontwikkelingskorporasie in stand gehou word.

1 Comment

Comments are closed.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×