Die V&A Waterfront in Kaapstad het die groen lig vir ’n vyf minuut lange Oujaarsaand-vuurwerkvertoning gekry.

Dit volg op ‘n suksesvolle appèl teen die Stad Kaapstad, wat vroeër nie ‘n permit wou toestaan nie, aangesien hy talle besware hieroor ontvang het.

Die George-munisipaliteit in die Wes-Kaap het sy voet dwars neergesit. Geen vuurwerke word hier toegelaat nie. Dit sluit klappers, fakkels en papierlanterns in.

Oortreders sal beboet word.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×