Die Comrades sal ‘n historiese verandering vir die 2025-wedloop maak wat vir die eerste keer twee afsonderlike begin tye bekendstel.
Die begin tye gestel vir 05:45 en die tweede om 06:00 die oggend het ten doel om veiligheid te verbeter , opeenhoping te verminder en ‘n gladder ervaring vir deelnemers te skep.
Ten spyte van die afsonderlike begin tye sal beide groepe hul reis by die Pietermaritzburg-stadsaal begin en die tradisie van die “Down Run to Durban’s People’s Park” handhaaf.
Besoek die Comrades Marathon se amptelike webtuiste by www.comrades.com vir meer inligting.