ATLETIEK – S.A se Adriaan Wildschutt wat in die VSA gesetel is – het die rekordboeke herskryf deur die 1ste Suid-Afrikaner te word wat die 10 000m item in ’n minder as 27 minute kon aflê.
Hy het ’n skitterende tyd van 26:55.54 opgestel op The Tens – byeenkoms in San Juan Capistrano in die Goue Staat.
*Wildschutt was ook die 1ste plaaslike atleet om die 5000m in ’n sub 13 minute te hardloop toe hy die eindstreep verbygesteek het in 12:56.76.