ATLETIEK – Marione Fourie het Suid-Afrikaanse harte ook die afgelope naweek trots gemaak toe sy Sondag ’n nuwe nasionale rekord opgestel het in die 100m hekkies in Switserland.

Haar wentyd was 0.21s vinniger as Taylon Bieldt se rekord wat sy 4 weke gelede in Italië opgestel het en is ook nou amptelik onder die top 10 vinnigste hekkies atlete in die wêreld met ‘n wentyd van 12.55 s.

Diè Tukkies atleet se volgende wedloop is eerskomende Vrydag in Frankryk.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×