ATLETIEK – Die Roos van Bloemfontein Louzanne Coetzee het ook gister by die Wêreldbyeenkoms wat in Parys , Frankryk plaasvind weer ’n medalje ingepalm toe sy silwer losgehardloop het saam met haar gids Estean Badenhorst.

Diè Paralimpiese atleet wat in die T11 klas meeding het die 1500m in ’n tyd van 4:48.13 afgelê. Nancy Chelangat Koech van Kenia en haar gids was eerste oor die wenstreep in 4:46.55

Diè Wêreldbyeenkoms eindig eerskomende Maandag.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×