Australië het gesê hy gaan die aankoop van langer-afstand-missiele prioritiseer, in ‘n poging om hom voortydig te staal, teen dit wat hy as ‘n “ewig groeiende bedreiging” van China bestempel.
Australië se optrede spruit uit waarskuwings vanuit China, dat Australië nie meer op sy geografiese isolasie vir beskerming staat te maak nie.
Die wêreld se kleinste vasteland gaan skynbaar nagenoeg 12 miljard Amerikaanse dollar hieraan bestee.