LeandreAdmin@

Die Franse maatskappy – Thales – se aansoek in die

Die Franse maatskappy – Thales – se aansoek in die Hooggeregshof in Pietermaritzburg dat ‘n klag van rampokkery ter syde gestel word, is deur die hof met koste van die hand gewys. Thales saam met aangewese president, Jacob Zuma, staan tereg op aanklagte van korrupsie, rampokkery en geldwassery. Die aamklagte hou verband met die multi-miljard […]Read More

Die Wes-Kaapse minister van finansies sê sowat 38 miljoen rand

Die Wes-Kaapse minister van finansies, David Maynier sê sowat R38 miljoen is al uit die provinsie se Covid 19 sake-hulpfonds aan meer as 250 klein besighede regoor die provinsie versprei. Die fonds wat in September 2020 tot stand gekom het is geskep om klein sake-instellings in die formele in informele sektore te ondersteun tydens die […]Read More

SARO dien hofaansoek in teen skoolhoof van Grey College in

‘n Tugkomitee van die Suid-Afrikaanse Raad vir Opvoerders het ‘n hofaansoek ingedien by die Vrystaatse hooggeregshof om Deon Scheepers, skoolhoof van Bloemfontein se spogskool Grey College Sekondêr, te vervolg. Volgens Netwerk24 word Scheepers aangekla op 11 aanklagte van die oortreding van die gedragskode vir opvoeders. Die aanklagte volg op klagtes wat die skool se beheerliggaam […]Read More

Die tussentydse raad van Krieket Suid-Afrika (CSA) sal minstens nog

Die tussentydse raad van Krieket Suid-Afrika (CSA) sal minstens nog ‘n maand werk, het Nathi Mthethwa, minister van sport, Donderdag bevestig. Die tussentydse raad, wat in Oktober 2020 ingestel is, het die taak gehad om onder meer ‘n reeks administratiewe kwessies in Suid-Afrikaanse krieket op te los. Mthethwa het die tussentydse raad oorspronklik drie maande […]Read More

11 381 nuwe Covid-19 gevalle

11 381 nuwe Covid-19 gevalle is in die jongste verslagperiode aangemeld. Die minister van gesondheid, Zweli Mkhize sê in ‘n verklaring die sterftesyfer weens die virus het tot 39 501 gestyg nadat 647 sterftes in die tydperk bevestig is. KwaZulu-Natal het steeds die meeste sterftes, gevolg deur die Oos-Kaap, die Wes-Kaap en Gauteng. Die herstelkoers […]Read More

Storm in Bloemfontein saai erge verwoesting

‘n Erge storm Woensdagmiddag wat in die noorde van Bloemfontein gewoed het, het erge verwoesting veroorsaak. Die harde reën en stormsterk winde het omstreeks 15:30 in die middag oor die Vaalbank-Zuid en Estoire uitgesak. Volgens Netwerk24 is dakke om bome verstrengel, groot bome is ontwortel, besproeiingspilpunte is omgewaai, huise is ook erg beskadig. Daar is […]Read More

Vakbonde by die SAUK dreig om uitsendings vandag vir vier

Vakbonde by die SAUK dreig om uitsendings vandag vir vier uur lank te onderbreek uit protes teen die uitsaaier se herstruktureringsplanne. Die vakbonde het intussen ontken dat hulle lede ander personeel intimideer wat nie aan die protesoptrede wil deelneem nie. Dit kom na protesaksie by die Uniegebou in Pretoria. Die SAUK-bestuur sê daar is daarna […]Read More

Die Westelike Provinsie pak die Haaie in Saterdag se Curriebeker-halfeindstryd

Die Westelike Provinsie pak die Haaie in Saterdag se Curriebeker-halfeindstryd op Nuweland sonder die Springbok-loskopstut Steven Kitshoff. Netwerk24 berig Ali Vermaak is die loskopstut in die beginspan en Leon Lyons dek die posisie van die plaasvervangersbank af. Luidens ’n nuusverklaring deur die WP kon Kitshoff ingevolge Covid-19-protokolle nie gekies word nie. Die span sal aangevoer […]Read More

Die Nasionale Vervolgingsgesag sê sy saak teen die Openbare Beskermer,

Die Nasionale Vervolgingsgesag sê sy saak teen die Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, is waterdig. Mkhwebane het vandag vlugtig in die Pretoria-landdroshof verskyn op drie aanklagte van meineed. Dit hou verband met haar omstrede verslag oor die Bankkorp/Absa-sage waar sy na bewering gejok het oor die aantal kere wat sy oudpresident Jacob Zuma besoek het en […]Read More

Agt buitelandse burgers is in Welkom in die Vrystaat in

Agt buitelandse burgers is in Welkom in die Vrystaat in hegtenis geneem vir die beweerde vervoer en verkoop van alkohol. Hulle is in hegtenis geneem nadat beamptes ‘n verdagte wit bakkie tot by ‘n huis in die Riebeeckstad-gebied agtervolg het. ‘n Polisiewoordvoerder, Thandi Mbambo sê hulle het die agt verdagtes betrap terwyl hulle alkohol van […]Read More