LeandreAdmin@

ʼn Ontleder is van mening ʼn kabinetskommeling is dalk op

‘n Politieke ontleder sê gegewe die geweldige druk op die Kabinet die afgelope vier maande tydens inperking, het die tyd vir ‘n kabinetskommeling moontlik aangebreek. Daar is die afgelope naweek bespiegel dat ‘n skommeling op hande is met die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Nkosazana Dlamini-Zuma, en die minister van Polisie, Bheki Cele, […]Read More

Minstens ses skole in die Motheo distrik kon gister nie

Minstens ses skole in die Motheo distrik kon gister nie hulle deure oopmaak as gevolg van Covid 19 nie. Drie Bloemfonteinse skole is ook tydelik gesluit. Netwerk24 berig dat Covid 19 gevalle by ten miste 39 skole aangemeld is. In Bloemfontein kon die Rutanang Intermediate school, die Eunice Primary school, Tsoseletso Secondary school, Kamohelo Primary […]Read More

Right2Know wil hê alle lotery-begunstigdes moet bekend gemaak word

Die Right2Know-veldtog sê hy steun GroundUp ten volle en prys hulle vir hul verslaggewing en die blootstelling van korrupsie by die Nasionale Lotery-kommissie. GroundUp het ‘n reeks artikels uitgegee waarin korrupsie, wat verband hou met onbehoorlike en bedrieglike uitbetalings en die misbruik van fondse blootgestel word. Die reeks onthul ook belangebotsings rondom geld wat vir […]Read More

Sawctu is bekommerd oor duisende werkers se Covid-19-WVF-betalings

Die Suider-Afrikaanse Klere- en Tekstielwerkersvakbond het hul kommer uitgespreek dat duisende klere, tekstiel, skoen en leerbedryfwerkers die Covid-19 Ters Werkloosheidsversekeringsfonds se uitbetalings kan misloop. Die WVF sal binnekort ‘n sluitingsdatum vir die April-hulpfondsaansoeke aankondig. Sactwu se woordvoerder, Membinkosi Vilina, sê hul kommer spruit vanuit bevindings van ‘n onlangs voltooide blitsopname van aansoeke deur werkgewers in […]Read More