LeandreAdmin@

Die minister in die presidensie, Jackson Mthembu, is aan Covid

Die minister in die presidensie, Jackson Mthembu, is aan Covid 19-verwante oorsake oorlede. Netwerk24 berig dat die presidensie pas Mthembu se dood bevestig het. Die nuus volg nadat die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (NIOS) bekendgemaak het dat 13 520 Suid-Afrikaners tans landwyd in hospitale vir die virus opgeneem is en behandel word. Bietjie meer […]Read More

Klag van meineed wat die Openbare Beskermer in die gesig

Die klag van meineed wat die Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane in die gesig staar, kan ernstige gevolge vir haar loopbaan inhou, so sê die hoof van Accountability Now, Paul Hoffman. Mkhwebane moet na verwagting vandag in die Pretoriase landdroshof verskyn met aanklagte wat verband hou met die Konstitusionele Hof se bevinding dat sy bevooroordeeld was […]Read More

Die mediese fonds vir staatsamptenare, GEMS, sê hy is verbind

Die mediese fonds vir staatsamptenare, GEMS, sê hy is verbind tot nie-rassigheid en enige vorm van diskriminasie. Die fonds het onderneem om hervormings te implementeer sodra die finale verslag van die ondersoekpaneel oor mediese fondse bekendgemaak word. Volgens die tussentydse verslag het GEMS en ander mediese skemas onregverdig op grond van ras teen swart-, bruin […]Read More

Die Minister van Gesondheid sê die uitrol van die Covdi-19-entstof

Die Minister van Gesondheid sê die uitrol van die Covdi-19-entstof sal deur die nasionale regering hanteer word en nie deur individuele provinsies nie. Dit kom na die Wes-Kaap planne beraam het om onafhanklik die entstof te bekom. Mkhize sê besendings word op groot skaal gedoen, en daarom sal groot farmaseutiese maatskappye verkies om met nasionale […]Read More

Eddie Jones is in isolasie nadat sy assistent Matt Proudfoot

Die Engelse hoofafrigter, Eddie Jones, is in isolasie nadat sy assistent Matt Proudfoot positief getoets het vir die koronavirus. Amptenare het egter gesê ná ‘n verdere negatiewe toets, sal Jones saam met sy groep aansluit voor hul verdediging van die ses nasies. Proudfoot is in Suid-Afrika gebore en het vier toetse vir Skotland afgelê. Hy […]Read More

Covid-19: 12 710 nuwe gevalle

12 710 nuwe gevalle van die Covid-19-virus is in die jongste verslagperiode aangemeld. Die minister van Gesondheid, Zweli Mkhize sê in ‘n verklaring die meeste aktiewe gevalle is in KwaZulu-Natal, gevolg deur Gauteng en die Wes-Kaap. Nog 566 sterftes is in die jongste verslagtydperk aangemeld. Die herstelkoers is 84,7%. Die ramptoestand weens Covid-19 duur nou […]Read More

Die vier beskuldigdes in die Siemens moord bly in aanhouding

Die hooggeregshof in Bloemfontein het gister uitspraak gelewer in die departement van korrektiewe dienste se aanvraag tot ondersoek na die langtermynaanhouding van die vier beskuldigdes in die moord op Louis Siemens. Volgens Regter Pitso Molitsoane se bevinding is dit nie in die belang van geregtigheid om dié vier beskuldigdes uit aanhouding vry te laat nie. […]Read More

Die bestuurshoof van Sassa het om verskoning gevra vir die

Die bestuurshoof van Sassa, Busisiwe Memela, het om verskoning gevra vir die wanorde wat verlede week by die Sassa-kantoor in Bellville geheers het. Volgens Memela was een van die oorsake vir die oproering by die Bellville-kantoor die sluiting van ‘n ander kantoor weens ‘n covid-19 geval. Sy sê dit het tot die lang rye mense […]Read More

Die Departement van Landbou in die Vrystaat en die departement

Die Departement van Landbou in die Vrystaat bespreek saam met die departement van Samewerkende Regering die moontlikheid van geldelike hulpverlening. Dit volg ná die onlangse skade wat deur oorstromings aangerig is. Die skadeberaming aan oeste en infrastruktuur in sekere gebiede word intussen afgewag. William Bulwane, die LUR vir Landbou in die Vrystaat, sê die verslag […]Read More