LeandreAdmin@

Nog twee vakbonde het die SAL se afleggingspakkette aanvaar

Die Departement van Openbare Ondernemings het die metaalwerkersvakbond Numsa en die Suid-Afrikaanse Kajuitbemanningsvereniging se besluit om vrywillige skeidingspakkette by die Suid-Afrikaanse Lugdiens te aanvaar, verwelkom. SAL se administrateurs stel in die staatsredery se hersiene herstruktureringsplan voor dat hulle 2 600 mense afdank. ‘n Duisend werknemers sal op ‘n opleidings-ontslagskema geplaas word, waar die SAL tot […]Read More

Nog 4 polisiestasies in die Vrystaat gesluit as gevolg van

Nadat die Parkweg polistasie in Bloemfontein onlangs gesluit is as gevolg van die Koronavirus-pandemie is nog vier polisiestasies in die Vrystaat gesluit. Die Trompsburg, Deneysville, Harrismith en Vredefort polisiestasies in die Vrystaat is nou gesluit nadat personeel positief getoets het vir die coronavirus. Die vier stasies sal ontsmet word en die personeel sal die nodige […]Read More

Die DA in die Oos-Kaap doen ‘n ernstige beroep op

Die DA in die Oos-Kaap doen ‘n ernstige beroep op premier, Oscar Mabuyane, om ‘n toegewyde Covid-19 teenkorrupsie blitslyn in te stel, spesifiek om beweerde koronavirus-korrupsie te hanteer. Verskeie munisipaliteite in die provinsie word beskuldig van wanoptrede met die uitgee van Covid-19-befondsing. Volgens die DA woordvoerder, Vicky Knoetze, skuil munisipaliteite in baie gevalle agter die […]Read More

“Die landbousektor het reeds van die begin van die jaar

Die Transvaalse Landbou-unie sê die landbousektor het reeds van die begin van die jaar 26 moorde en 141 aanvalle op plase beleef. Dit lyk egter of die TLU se bemagtigingsraad oor veiligheid en waaksaamheid die sektor help. Só meen die waarnemende adjunk-bestuurder, Chris van Zyl. Hy verduidelik dat daar ‘n patroon is aan die aanvalle […]Read More

ʼn Ontleder is van mening ʼn kabinetskommeling is dalk op

‘n Politieke ontleder sê gegewe die geweldige druk op die Kabinet die afgelope vier maande tydens inperking, het die tyd vir ‘n kabinetskommeling moontlik aangebreek. Daar is die afgelope naweek bespiegel dat ‘n skommeling op hande is met die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Nkosazana Dlamini-Zuma, en die minister van Polisie, Bheki Cele, […]Read More

Minstens ses skole in die Motheo distrik kon gister nie

Minstens ses skole in die Motheo distrik kon gister nie hulle deure oopmaak as gevolg van Covid 19 nie. Drie Bloemfonteinse skole is ook tydelik gesluit. Netwerk24 berig dat Covid 19 gevalle by ten miste 39 skole aangemeld is. In Bloemfontein kon die Rutanang Intermediate school, die Eunice Primary school, Tsoseletso Secondary school, Kamohelo Primary […]Read More

Right2Know wil hê alle lotery-begunstigdes moet bekend gemaak word

Die Right2Know-veldtog sê hy steun GroundUp ten volle en prys hulle vir hul verslaggewing en die blootstelling van korrupsie by die Nasionale Lotery-kommissie. GroundUp het ‘n reeks artikels uitgegee waarin korrupsie, wat verband hou met onbehoorlike en bedrieglike uitbetalings en die misbruik van fondse blootgestel word. Die reeks onthul ook belangebotsings rondom geld wat vir […]Read More

Sawctu is bekommerd oor duisende werkers se Covid-19-WVF-betalings

Die Suider-Afrikaanse Klere- en Tekstielwerkersvakbond het hul kommer uitgespreek dat duisende klere, tekstiel, skoen en leerbedryfwerkers die Covid-19 Ters Werkloosheidsversekeringsfonds se uitbetalings kan misloop. Die WVF sal binnekort ‘n sluitingsdatum vir die April-hulpfondsaansoeke aankondig. Sactwu se woordvoerder, Membinkosi Vilina, sê hul kommer spruit vanuit bevindings van ‘n onlangs voltooide blitsopname van aansoeke deur werkgewers in […]Read More