LeandreAdmin@

Estina beskuldiges word nou vasgetrek

Inhegtenisnemings sal teen die einde van September in verband met die Estina-suiwelplaasskema in die Vrystaat plaasvind. Volgens Netwerk24 het adv. Hermione Cronje, hoof van die ondersoekdirektoraat van die vervolgingsgesag Dinsdag gesê sy plaas haar kop op ‘n blok as daar nie voor einde vandeesmaand optrede in verband met Estina plaasvind nie. Honderde miljoene rande van […]Read More

Vrystaatse gesondheids-departement hou vol: “regte protokol word gevolg”.

Die Vrystaatse gesondheidsdepartement hou vol dat die regte protokol gevolg word by veral die Nasionale Hospitaal wat Covid-19-gevalle betref. Die woordvoerder van die departement, Mondli Mvambi, het gereageer op bewerings van personeel dat pasiënte wat positief getoets is, by dié hospitaal weggestuur word sonder dat die protokol gevolg word. Pasiënte word glo nie behandel of […]Read More

Eskom implementeer Fase 2 beurtkrag vanaf 12 uur vandag

Eksom het vanoggend bekend gemaak dat hy geen ander keuse het as om fase 2 beurtkrag van 12:00 af in te stel nie. Netwerk24 berig dit kom nadat 10 eenhede in die afgelope 48 uur gebreek het. Sikonathi Mantshantsha, Eksom se woorvoerder, voer verder aan dat die situasie vir die res van die week sal […]Read More

Geweldsmisdaad kry toegewese lessenaars by polisiestasies

Minister Bheki Cele sê die polisie is besig om ‘n toegewese lessenaar by polisiestasies in te rig om gevalle van geslagsgeweld te hanteer. Vanaf April is 21 203 gevalle van huishoudelike geweld aangemeld waarin 14 777 verdagtes aangekla is. In die eerste ses maande van vanjaar is 217 lewenslange vonnisse opgelê aan mense wat skuldig […]Read More

Suid-Afrika se Covid-19-herstelkoers staan nou op 86%

Suid-Afrika se bevestigde aantal Covid-19-sterftes het 14 028 bereik nadat nog 47 mense in die 24 uur tot gisteraand dood is. Die land het nou altesaam 625 056 gevalle – die meeste daarvan in Gauteng, gevolg deur KwaZulu-Natal en die Wes-Kaap. Die land het egter ‘n herstelkoers van 86%, naamlik 538 604. Wêreldwyd het die […]Read More

Nog 15 mense verskyn in die hof oor die polisievoertuigskandaal

Nog nege polisielede en ses verskaffers gaan vandag in Pretoria in die hof verskyn vir hulle beweerde betrokkenheid by ‘n skandaal van R56-miljoen rondom die aanbring van merktekens op polisievoertuie. Polisiewoordvoerder Vishnu Naidoo het bevestig dat ‘n 16de verdagte nog op vrye voet is. Hy sê die 15 moet dan einde volgende maand terugkeer hof […]Read More

Nagenoeg 700 000 mense het nog nie werkloosheidsversekering ontvang nie

Die minister van Indiensneming en Arbeid, Thulas Nxesi, sê ongeveer 700 000 mense het aangedui dat hulle nog nie hul werkloosheidsversekeringsfonds-betalings ontvang het nie. Die fonds het reeds meer as R40-miljard uitbetaal, met die meeste betalings wat in Gauteng, die Wes- en Oos-Kaap en KwaZulu-Natal gemaak is. Nxesi sê daar is verskeie redes waarom mense […]Read More

Alle maatskappye wat Covid-19-kontrakte het word gelys

President Cyril Ramaphosa het die aanlynpublikasie van ‘n lys van alle Covid-19-verwante regeringsbesteding as geskiedkundig beskryf. Die Kantoor van die Hoofverkrygingsbeampte het ‘n volledige lys van alle ondernemings wat regeringskontrakte vir die lewering van goedere en dienste gekry het op die Nasionale Tesourie se webwerf geplaas. Dit bevat inligting van alle provinsies, nasionale departemente en […]Read More