Mike Tyson kry ‘n aanbod van R19-miljoen om weer deur

Die legendariese Mike Tyson is R19-miljoen aangebied om weer sy bokshandskoene aan te trek en die rugby-ster Sonny Bill Williams in ’n vertoongeveg te takel. Dit volg nadat die 53-jarige swaargewig-ikoon onlangs bekend gemaak het dat hy in gevegte vir liefdadigheid in die kryt wil klim. Tyson het in sy loopbaan 76% van sy gevegte […]Read More

Sokkerwedstryde word dalk ná die aflsuiting verkort

Brittanje se Professional Footballers’ Association se hoofbestuurder wil hê klubs moet dit oorweeg om wedstryde se twee helftes minder as 45 minute elk te maak wanneer bedrywighede weer aan die gang kom. Gordon Taylor sê dit sal help om spelers se werklas te verlig. Die BBC berig dat al 20 Premierliga-klubs op ‘n konferensie planne […]Read More

Die koronavirus eis nog ‘n slagoffer in Suid-Afrika

Daar is bevestig dat ‘n 74-jarige man van Ladysmith in KwaZulu-Natal die tweede koronavirus-sterfte in Suid-Afrika is. Die minister van Gesondheid, Zweli Mkhize, sê die man was aan ‘n ventilator gekoppel by ‘n privaat hospitaal. Hy het ná ‘n besoek aan die Krugerwildtuin saam met sy gesin met griep-simptome teruggekeer. Mkhize sê die slagoffer is […]Read More

Die Edcon-groep ondervind ernstige probleme vanweë die nasionale afsluiting

Suid-Afrika se naasgrootste klerekleinhandelaar, Edcon Holdings, het bevestig dat hy dalk nie weer sy deure sal kan oopmaak ná die 21-dae landwye afsluiting nie. Vandat president Cyril Ramaphosa verlede week die koronavirus-pandemie tot ‘n nasionale ramp verklaar het, het die maatskappy se omset met 45% gedaal in vergelyking met dieselfde tydperk verlede jaar. Die uitvoerende […]Read More

Die Openbare Beleggingskorporasie het volgens berigte ‘n kandidaat om die

Die Openbare Beleggingskorporasie het volgens berigte ‘n kandidaat om die voormalige uitvoerende hoof, Dan Matjila te vervang, uitgeken. Van Matjila se bedanking in 2018 af het die staatsbeheerde batebestuurder nog nie weer ‘n permanente hoof gehad nie. Die voorsitter van die OBK-raad, Reuel Khoza, het aan Business Day gesê dat hulle ‘n individu geïdentifiseer het […]Read More

Die eerste twee koronavirus sterftes in Suid-Afrika is bevestig –

Die eerste twee koronavirus sterftes in Suid-Afrika is bevestig – albei in die Wes-Kaap. Die minister van Gesondheid, Zweli Mkhize, sê in ‘n verklaring dat een van die pasiënte in ‘n privaat hospitaal was en die ander by ‘n staatsinstelling. Mkhize het bygevoeg dat die aantal bevestigde gevalle in die land nou die duisend merk […]Read More

Die DA sal aan die minister van Toerisme skryf om

Die DA sal aan die minister van Toerisme, Mmamoloko Kubayi-Ngubane, skryf om te versoek dat sy dringend vertoë aan haar kollegas rig, om die afsluitingsregulasies om voedsel- en kruideniersdienste in te sluit, te wysig. Die DA sê dat die huidige regulasies nie mense wat fisies nie na plekke toe kan gaan wat kos voorsien nie, […]Read More

Eskom verwag nie dat hy beurtkrag gaan instel tydens die

Eskom verwag nie dat hy beurtkrag gaan instel tydens die Covid-19-afsluiting nie. Die aanvraag na elektrisiteit het gistermiddag reeds met meer as 6000-megawatt geval, met ‘n verdere vermindering in aanvraag wat tydens die inperking verwag word. Eskom het begin om sekere opwekkingseenhede af te skakel om die integriteit van die stelsel te beskerm. Die voorsiener […]Read More

President Ramaphosa het ‘n beroep op lede van die SA

President Cyril Ramaphosa het ‘n beroep op lede van die SA Nasionale Weermag gedoen op hul pligte tydens die nasionale afsluiting met respek en nederigheid uit te voer. Hy het gisteraand die SANW by die Doornkop-weermagbasis in Johannesburg toegespreek op die vooraand van die 21-daelange inperking wat om middernag, laasnag in werking getree het. Ramaphosa […]Read More