Gerdie Karstens

Suid-Afrika beweeg af na Vlak 2 van die inperking

President Cyril Ramaphosa het aangekondig dat die land afbeweeg na Vlak 2 van die inperking. Dit tree Maandagaand 17 Augustus om middernag in werking. Dit beteken dat meeste ekonomiese bedrywighede kan weer hervat word, terwyl die verbod op die verkoop van alkohol en tabak-produkte ook opgehef word. Alle interprovinsiale reise word toegelaat, terwyl restaurante en […]Read More

Eskom beplan nie enige beurtkrag vir die naweek nie

. Die kragverskaffer se woordvoerder, Sikonathi Mantshantsa, het gisteraand gesê hoewel geen beurtkrag verwag word nie, moet die publiek krag steeds spaarsamig gebruik want die stelsel bly kwesbaar en onvoorspelbaar.  Die aankondiging volg nadat Eskom die afgelope paar dae Fase 2-beurtkrag toegepas het omdat verskeie van sy bedryfseenhede onklaar geraak het. Dit is gisteraand na […]Read More

Stella Ndabeni-Abrahams moet uit haar pos verwyder moet word –

Die DA sê daar is geen twyfel nie dat die minister van Kommunikasie, Stella Ndabeni-Abrahams, uit haar pos verwyder moet word. Die party sê hy het ‘n afskrif van ‘n brief wat prokureurs namens die voorsitter van die Poskantoorraad, Tshikane Makhubele, aan die minister geskryf het oor die wetlikheid van haar besluit om Makhubele as […]Read More

Voorstel van Dlamini-Zuma oor ramptoestand nog in oorweging

Die Kabinet oorweeg ’n voorstel van die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Nkosazana Dlamini-Zuma, om die nasionale ramptoestand te verleng. Die voorstel kom net een dag voor die maand lange verlenging vanaand om middernag eindig. Die departement se woordvoerder, Lungi Mtshali, sê die Kabinet sal sy besluit waarskynlik vanoggend bekend maak.Read More