Twee-en-tagtig persent van maatskappye in Suid-Afrika het pensioenfondse teruggehou wat hulle in die 2023/24-boekjaar van hul werknemers afgetrek het.

Dit is volgens die Pensioenfondsbeoordelaar.

Die Pensioenfondsbeoordelaar sê hierdie neiging is al jare aan die gang en bly ‘n bekommernis.

Die ATM het die tendens veroordeel en as roof beskryf.

Die party se woordvoerder, Zama Ntshona, versoek die regering om onmiddellik op te tree teen al die verantwoordelike maatskappye.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×