Die hooggeregshof in Pretoria het die voormalige minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Bathabile Dlamini, en haar voormalige woordvoerder, Lumka Oliphant, beveel om meer as R3,5 miljoen terug te betaal.

Dit is weens beskermingsdienste wat onwettig aan hulle toegeken is.

Hulle word saam met die voormalige uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid (Sassa) aanspreeklik gehou om te verseker dat die geld aan Sassa terugbetaal word.

error: Inhoud is beskerm !!