BEIJING WINTER SPELE 2022 – Dit was ‘n emosioneel belaaide oomblik vir Rafael Arutyunan – die afrigter van Nathan Chen –  nadat diè atleet sy plek in die finaal van die figuur-skaats kompetisie bespreek het.

Arutyunan wat Chen al vir 11 jaar afrig het kalm gebly en was vol vertroue dat sy ster skaatser die knoop sal deurhak met ‘n skitterende punt van 113.97

Die 22-jarige Chen se visier sal nou ingestel wees op die goue medalje nadat hy vier jaar gelede in die kwalifisering rondes by die Pyeongchang Spele in Suid-Korea uitgeval het.

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×