George Ballot, bekend vir sy rol as Skollie in die TV reeks Vyfster is Maandag dood in sy huis in Riebeek-Kasteel gevind.

Netwerk24 berig dat die 77-jarige Ballot se buurvrou se hy het op sy bed gele met sy selfoon steeds in sy hand.

Hy’s vermoedelik reeds Saterdagoggend oorlede.

Die vermoede is dat hy moontlik aan ‘n hartaanval oorlede is.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×