‘n Nuut-aangestelde senior lektor vir kreatiewe skryfwerk aan die Sol Plaatje-universiteit, dr. Lebogang Lance Nawa, ‘n bekende skrywer, digter en sekretaris-generaal van die Nasionale Skrywersvereniging van Suid-Afrika, is van waardevolle besittings beroof nadat daar by sy woonstel ingebreek is.

Lees ook: Fase 3-beurtkrag vir Maandag en Dinsdag

Lees meer hier.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×