Die beplande optog van die Mangaung Service Delivery Forum gaan na wat berig word vandag voort.  Die “shutdown Mangaung” optog is wettig en na bewering goedgekeur.  Dit sal ‘n vreedsame protesoptog wees na die O.R Tambo gebou waar ‘n memorandum oorhandig gaan word aan die Mangaun Metro Munisipaliteit.  Die polisie gaan deurentyd die situasie monitor.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×