BERGFIETSRY – Die Kaapse bergfietsryer Alan Hatherly die Wêreldbeker-seisoen op ’n hoogtepunt begin met ‘n  plek in die Top 10 by die Olimpiese veldwedrenne in Maripora, Brasilië.

Heatherly het 8ste  geëindig in droeë , stowwerige en bedompige toestande en slegs 21 sekondes agter die aanvanklike Amerikaanse wenner Christopher Blevins.

In die vroue wedren het nog ’n Kapenaar Candice Lill 18de oor die eindstreep gery met Swede se Jenny Risveds in die 1ste plek gevolg deur nog 2 Amerikaners Savilla Blunk en Haley Butten onderskeidelik in die 2de en 3de plekke.

*Die 2de byeenkoms vind eerskomende naweek weer in Araxa , Brasilië plaas.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×