Besighede en vakbondverteenwoordigers het die regering se verhoging in belasting op Chinese kleinhandelaars soos Shein en Temu verwelkom.

Pakkies van Chinese kleinhandelaars wat teen minder as 500 rand ingebring word, sal vanaf 1 Julie teen dieselfde koers belas word as wat plaaslike klerekleinhandelaars betaal, wat 45% plus BTW is.

Business24 berig dit kom te midde van beskuldigings dat hulle in wese ‘n uiters groot aantal klein bestellings gebruik het om laer heffings te betaal.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×