Die Recording Academy het benoemings vir die 67ste Grammy-toekennings aangekondig, met Christelike kunstenaars soos Bethel Music, Brandon Lake, en nuweling Forest Frank wat genomineer is.

Die jaarlikse toekennings sal volgende jaar February in Santa Monica, Kalifornië in die VSA, plaasvind.

Forrest Frank se Child Of God was onder die wat in die kategorie van Beste Kontemporêre Christelike Musiekalbum genomineer is.

Die Grammy-toekenning-benoemings kom op die hakke van die Gospel Musiekvereniging se Dove-toekennings, waar Frank as die gesogte Nuwe Kunstenaar van die Jaar, bekroon is en aan God alle eer gegee het.

LUISTER HIER:

error: Inhoud is beskerm !!