Eskom se hoof- uitvoerende beampte, Dan Marokane, sê beurtkrag bly ‘n bedreiging, veral in die winter.
Marokane het vroeër tydens ‘n media-inligtingsessie gepraat.
Hy sê die land is nog nie op ’n punt waar dit kan sê dat beurtkrag iets van die verlede is nie. Dit nadat Suid-Afrikaners die laaste paar weke min tot geen beurtkrag ondervind het nie.