Na 115 dae van beurtkrag in 2022 is die land se ekonomie op sy knieë.

Netwerk24 berig voorts die Reserwebank verwag dat ekonomiese groei in die derde kwartaal en vierde kwartaal onderskeidelik slegs 0,7% en 0,4% sal wees – en dit was sy vooruitsigte in Julie, toe daar nog net 82 dae se beurtkrag vir die jaar was.

Teen 2 Oktober was daar al op 115 uit die 275 dae se beurtkrag toegepas.

Dit is gelyk aan beurtkrag 41,1% van die tyd.

Die ergste maand van beurtkrag tot nog toe is September waar daar vir amper 66% van die maand beurtkrag toegepas is.

Fase 30beurtkrag duur tot minstens Donderdag om vyf-uur die oggend.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×