Fase 2-beurtkrag tot Donderdag ingestel

Eskom se bedryfshoof, Jan Oberholzer, sê dit is die nutsmaatskappy se voorneme om nie beurtkrag op Kersfees te hê nie.

Op grond van die huidige vooruitsigte en as daar nie bykomende uitdagings op die stelsel is nie, sal noodreserwes aangewend word om beurtkrag Sondag te probeer vermy.  Intussen is beurtkrag vanoggend om vyfuur tot fase 3 afgeskaal tot en met vyfuur Sondagoggend.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×