‘n Senior bewaarder van die departement korrektiewe dienste in Bloemfonteon is in hegtenis geneen nadat hy na bewering gevangenes wou help ontsnap asook ‘n vrou en kind wou vermoor.  Netwerk 24 berig met sy inhegtenisname is daar ‘n vuurwapen, dagga en ‘n nota wat die ontsnap-plan verduidelik by die bewaarder gevind.  Die gevangenes sou ‘n tradisionele geneesheer besoek en dan die bewaarder se vrou en dogter vermoor.  Volgens ‘n polisie woordvoerder sal die man vandag in die Bloemfonteinse Landroshof verskyn op aanlagte van die onwettige besit van ‘n vuurwapen, dagga en die sameswering om talle misdade te pleeeg

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×