Die vermeende parlement-brandstigter Zandile Mafe se beplande borgtogaansoek is tot 29 Januarie uitgestel. Die Wes-Kaapse hooggeregshof was veronderstel om môre Mafe se borgtogaansoek aan te hoor. Dit is egter uitgestel omdat Mafe COVID-19 opgedoen het en tans in isolasie is. Die Nasionale Vervolgingsgesag se woordvoerder in die Wes-Kaap, Eric Ntabazalila, sê aanklagte teen Mafe is geherformuleer.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×