Joe Biden beskuldig sy Israeliese eweknie daarvan dat hy te min doen om die vrylating te realiseer van gyselaars wat deur Hamas gevange geneem is.
Biden, president van die VSA, probeer om ‘n vredesooreenkoms tussen Israel en Hamas te bewerkstellig, en Benjamin Netanyahu, doen volgens hom eenvoudig nie genoeg nie.
Israeliese burgers het reeds die strate ingevaar uit protes vir die regering se hantering van gyselaaronderhandelings.