Die Departement van Binnelandse Sake herinner die publiek daarvan dat sy kantore landwyd gedurende hierdie Kiesersregistrasienaweek oop is.

Die kantore sal vandag en môre van agtuur tot vyfuur oop wees.

Dit is om ID-dienste aan stemgeregtigde kiesers te verskaf ter ondersteuning van die 2024 Nasionale en Provinsiale Verkiesings.

 

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×