Rosestad-nuus het die dood van die bekende Bloemfonteiner, Jacques Strydom, bevestig – nadat die nuus van sy afsterwe weens ʼn hartaanval vroeër vandag begin versprei het.

Strydom was die eienaar van Human Auto in Bloemfontein, Welkom en Kimberley, asook BeHuman buite die stad.

Rosestad 100.6 FM en sy luisteraars stuur hul meegevoel aan sy familie en geliefdes in hierdie tyd.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×