Die Sentrale Universiteit van Tegnologi, se Lize Theron het die 2024 SANRAL SAICE Nasionale Toekenning, vir hul Slaggat-uitwissingsprogram, Bloemfontein toe gebring.
Die toekennings vier en beloon uitstaande individue en projekte in siviele ingenieurswese.
Volgens Theron hoop sy dat die erkennig netwerkgeleentheide met die reuse in die bedryf kan skep, wat tot meer samewerking en vennootskappe in die toekoms sal lei.
Sy voeg by dat die toekenning ook as ‘n maatstaf dien vir die kwaliteit werk wat van gemeenskapsgebaseerde ingenieursprojekte, in toekomstige inisiatiewe verwag kan word.