Bloemfonteiners is vanmiddag gewaarsku om Hamilton te vermy nadat daar by een van die besighede n ontploffing was.

Dik swart rook en vlamme kon gesien word.

Die Mangaung brandweer en ander noodpersoneel is tans op die toneel om die brand onder beheer te kry.

Daar is volgens inligting sover een persoon deur nooddienste afgevoer wat van die rook ingeasem het.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×