Bloemskou skop vandag af met die tema, “All around the world”. Elmarie Prinsloo, hoof-uitvoerende beampte van Bloemskou, sê die gewilde saalperd-kompetisie het reeds vroeër die week begin en vandag sal 320 kindershuis kinders van Engo by die pretpark bederf word. Prinsloo sê dit is deel van die skou se “Joy for Charity”-uitreikingsprojek en dat meeste van dié kinders nog nooit by ‘n skou was nie.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×