Bloemwater het in ‘n brief bekend gemaak dat die Mangaung Metro weereens nie by ‘n betalings-oorreenkoms gehou het wat volgens ‘n hofbevel in plek gestel is nie, en het na berigte geen betaling aan Bloemwater gemaak nie.   Bloemwater eis in die skrywe dat die Metro onmiddelikke betaling maak of hy sal genoop wees om voort te gaan met waterbeperkings.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×