Business Leadership South Africa (BLSA) sê Suid-Afrika het kabinetsministers nodig wat die werk om dienste te lewer ernstig opneem. President Cyril Ramaphosa sal na verwagting vandeesweek sy nuwe kabinet aankondig.

Die nuwe ministers sal kom van die partye wat by die regering van nasionale eenheid aangesluit het, insluitend die DA, IVP en ANC. BLSA sê die president moet fokus op die vermoëns en integriteit van die mense wanneer hy sy nuwe kabinet aanstel.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×