Boere in sommige dele in die Vrystaat hoop dat die weerstoestande hul ‘n blaaskans sal gee

 Boere in sommige dele in die Vrystaat hoop dat die weerstoestande hul ‘n blaaskans sal gee

Boere in sommige dele in die Vrystaat hoop dat die weerstoestande hul ‘n blaaskans sal gee om koring te oes en dat mielies wat aangeplant is kan groei.
Op plekke het deurdringende reën gewasse weggespoel en groot skade is aan infrastruktuur aangerig. Gebiede soos Bultfontein en Hoopstad het voor die reën sowat sewe jaar droogtetoestande beleef.
Die hoofbestuurder van Vrystaat Landbou, Jack Armour, sê die reën het nuwe uitdagings meegebring

LeandreAdmin@