Rentekoersverlagings sal na verwagting help om landboubesigheidsvertroue te verbeter.

Hoë insetkoste en lae kommoditeitspryse het die landbousektor vanjaar onder finansiële druk geplaas.

Volgens FNB se senior landbou-ekonoom, Paul Makube, kan vertroue teen die einde van die jaar ‘n ommekeer maak.

Verbeterde beurtkrag het ook landboubesigheidsvertroue ‘n hupstoot gegee.

Ekonome sê boere sal waarskynlik die voordele van die onlangse koersverlaging in die vierde kwartaal pluk.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×