Babe Ruth se bofbalhemp wat hy gedra het in 1932 se Wêreldreeks teen die Chicago Cubs het ‘n rekord verbeter vir opgeveilde sport memorabilia.

Diè Amerikaanse held se New York Yankee hemp het die vorige rekord byna verdubbel. Ruth se speelhemp is Sondag in ‘n aanlyn veiling vir $ 24,1 miljoen verkoop.

*Die vorige rekord was $12,6 miljoen wat in Augustus 2022 betaal is vir ‘n bofbalkaart van Mickey Mantle.

 

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×