Kinshasa – hoofstad van die Kongo – skud sy vere reg om die legendariese “Rumble in the Jungle”  geveg te herdenk wat 50 jaar gelede daar plaasgevind het.

In die eertydse Zaïre soos die stad bekend gestaan het, het Muhammad Ali teen alle verwagtinge met die destydse wêreld swaargewig-kampioen George Foreman afgereken.

Diè geveg wat op 30 Oktober 1974 op televisie uitgesaai was is ook deur van die bekendste mense bygewoon.

Met diè oorwinning het Cassius Marcellus Clay Jnr. diè wêreldtitel waarvan hy sewe jaar vroeër gestroop is weens sy versium om militêre diensplig in Viëtnam te doen teruggewen.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×