BOKS: Die Oekraïense vegter Oleksandr Usyk het Tyson Fury geklop en sodoende die eerste onbestrede Wêreld-swaargewigkampioen in 25 jaar geword.

‘n Herontmoeting volg later vanjaar maar waarskynlik nie om al vier gordels nie. Die Internasionale Boksfederasie (IBF) wil Usyk sy gordel ontneem as hy nie volgende teen sy verpligte teenstander Filip Hrgovic veg nie.

Usyk se heerskappy kan dalk net twee weke duur maar die Oekraïner wil nie nou aan boks dink nie.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×