Al nege provinsies behoort ‘n eie taakspan teen geslagsgebaseerde misdaad op die been te bring. Nobuntu Hlazo-Webster, adjunkleier van Build One South Africa, sê elke premier behoort dringend werk hiervan te maak.

Navorsing wys dat toenemend meer slagoffers ‘n klag wat aanvanklik ingedien is, later weer terug trek. Hlazo-Webster sê redes hiervoor sluit sloerdery met ondersoeke in, asook die geweldige lang wagtydperk vir die uitslag van DNA-toetse.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×