Brandbestrydingspanne is op ‘n hoë gereedheidsgrondslag waar die brand weer opvlam in die Boshoff-omgewing in die Vrystaat

Brandbestrydingspanne is op ‘n hoë gereedheidsgrondslag waar die brand weer opvlam in die Boshoff-omgewing in die Vrystaat.

Die brand wat vroeër in die Noord-Kaap onder beheer gebring is, het weens sterk wind weer opgevlam en na die Vrystaat versprei.

Vee ter waarde van meer as twee miljoen rand is reeds dood sedert die brand Sondag uitgebreek het.

Luister na potgooie hieronder