September hou waarskynlik goeie nuus vir die brandstofverbruiker in.

Midmaand-data van die Sentrale Energiefonds wys dat die prys van petrol aanstaande maand met tot soveel as 65 sent per liter kan daal.

Groothandeldiesel sal na verwagting tussen 53 en 77 sent per liter goedkoper wees, terwyl ‘n liter paraffien die koper ongeveer 78 sent per liter minder uit die sak kan jaag.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×