Middel van die maand data van die Sentrale Energiefonds dui op ‘n brandstofprysverlaging volgende maand. Die data toon ‘n oorverhaling in petrol- en dieselpryse.

Petrolpryse toon ‘n potensiële verlaging van 62 sent per liter, terwyl dieselpryse met 74 tot 77 sent per liter kan daal. Die positiewe brandstofprysvooruitsig is te danke aan laer oliepryse en ‘n stewiger rand.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×